Skiplinks

  • Tekst
  • Verantwoording en downloads
  • Doorverwijzing en noten
DBNL Logo
DBNL Logo

Hoofdmenu

  • Literatuur & Taal
    • Auteurs
    • Beschikbare titels
    • Literatuur
    • Taalkunde
    • Collectie Limburg
    • Collectie Friesland
    • Collectie Suriname
    • Collectie Zuid-Afrika
  • Selecties
    • Collectie jeugdliteratuur
    • Basisbibliotheek
    • Tijdschriften/jaarboeken
    • Naslagwerken
    • E-books
    • Collectie publiek domein
    • Calendarium
    • Atlas
  • Gebruiksvoorwaarden
    • Voorwaarden voor hergebruik
    • Disclaimer
    • Voor rechthebbenden
  • Over DBNL
    • Over DBNL
    • Contact
    • Veelgestelde vragen
    • Privacy
    • Toegankelijkheid

Informatie terzijde

  • Verantwoording
  • Inhoudsopgave

Downloads

PDF van tekst (0,56 MB)






Genre

sec - letterkunde

Subgenre

bibliografie


© zie Auteursrecht en gebruiksvoorwaarden.

 

  • Collectie Zuid-Afrika
  • 
  • Over
  • 
  • Eugene Maraisprys

Eugène Maraisprys

(2014)–anoniem Eugène Maraisprys– Auteursrechtelijk beschermd

Vorige

Eugène MaraisprysGa naar margenoot1

Die prys is genoem na die Afrikaanse digter en natuurvorser Eugène Nielen Marais (1871 1936). Dit was voorheen as "Aanmoedigingsprys" en later as "Debuutprys" bekend, maar in 1971 is die reglement ingrypend hersien. Dit staan nou bloot as die "Eugène Maraisprys" bekend. Daar is geen indeling in genres nie. Dit word toegeken vir 'n eerste of vroeë bellettristiese publikasie in Afrikaans.

Werke wat in aanmerking kom, is uitsluitend dié wat verskyn het in die kalenderjaar wat die bekroning voorafgaan. Die prys kan net een keer aan 'n skrywer toegeken word.

Die prys bedra tans R11 000 en word geborg deur ABSA en Rapport.

Toekennings

1961Audrey Blignault, In kleine maat
Die vrolike lied
haar bydrae tot Die dammetjie
1963André BrinkGa naar margenoot2, Caesar
1964Dolf van Niekerk, Skepsels
Elsa Joubert, Ons wag op die kaptein
1965George Louw, Koggelstok
1966Henriette Grové, (al haar dramatiese werk)
1967Abraham de Vries, (al sy prosawerk)
1968M.M. Walters, Cabala
1970P.G. Hendriks, Die weg van 'n man
1971Sheila Cussons, Plektrum
1972Lina Spies, Digby Vergenoeg
1973Antjie Krog, Januarie-suite
1974Leon Strydom, Geleentheidsverse
1975P.J. Haasbroek, Heupvuur
1976J.C. Steyn, Grammatika van liefhê
1978Marlene van NiekerkGa naar margenoot3, Sprokkelster
1979Eveleen Castelyn, Tussen hemel en aarde
1980Petra Müller, Patria
1981Annesu de Vos, Gebed van 'n groen perske en ander verse
1982Louis KrügerGa naar margenoot4, Die skerpskutter
1983E. Kotze, Halfkrone vir die Nagmaal
1984Etienne van Heerden, My Kubaan
1985Alexander Strachan, n Wêreld sonder grense
1986Freek Swart, Spinola se rooi angelier
1987Joan Hambidge, Bitterlemoene
Deon Opperman, Môre is 'n lang dag / Die teken
1988P.C. Haarhoff, Uit 'n ander wêreld
1989Philip de Vos, Daar's bitterals in die heuningwals
1990H.J. Pieterse, Alruin
1991Pieter Stoffberg, Die hart van 'n hond
1992Riana Scheepers, Dulle griet
1993Marita van der Vyver, Griet skryf 'n sprokie
1994Mark Behr, Die reuk van appels
Ronel de Goede, Skoop
1995Johan Myburg, Kontrafak
1996E.W.S. Hammond, Doodsteek van 'n diabeet
 A.H.M. Scholtz, Vatmaar
1997Jaco Fouché, Die ryk van die rawe
1998Johann Botha, Groot vyf
1999Cristoffel Coetzee (postuum), Op soek na generaal Mannetjies Mentz
2000S.P. Benjamin, Die lewe is 'n halwe roman
2001Tom Dreyer, Stinkafrikaners
2002Dine van Zyl, Slagoffers
2003Barbara Fölscher, Reisgenoot
2004Ilse van Staden, Watervlerk - prijs onttrek.
2005Melanie Grobler, Die waterbreker
2006Marlize Hobbs, Flarde
2007Danie Marais, In die buitentste ruimte
2008Helena Gunter, Op 'n plaas in Afrika
2009Ronelda S. KamferGa naar margenoot5, Noudat slapende honde
Loftus Marais, Staan in die algemeen nader aan vensters
2010Carel van der Merwe, Geldwolf
2011Nicole Strauss, Maal
2012Sonja Loots, Sirkusboere
2013Hennie Nortjé, In die skadu van soveel bome

margenoot1


illustratie

Eugène Marais

margenoot2


illustratie

André Brink. Foto Chris van Houts
margenoot3


illustratie

Marlene van Niekerk. Foto Simone Scholtz
margenoot4


illustratie

Louis Krüger
margenoot5


illustratie

Ronelda Kamfer. Foto Simone Scholtz

Vorige